Weekend with musicians at our Swellendam Country Hotel

‘Candlelight en Rooiwyn’ saam met die ‘Byeboerwa’ vir die Augustus lang naweek

Swellendam Country Hotel Kom geniet ‘n heerlike naweek saam met twee van Afrikaans se LEGENDES – Gian Groen en Anton Goosen.  Twee nagte vir twee persone in ‘n luukse kamer, insluitende ontbyt natuurlik, en aandete met die vertoning by Die Vagebond Saterdagaand, die 10de Augustus vir slegs R2750.00. Genuttig ontbyt Sondagoggend, die 11de Augustus saam met die kunstenaars.  Doen gerus navraag oor tariewe vir die familie kothuis of wittebrood suite.  Kom kuier saam met ons. Anton Goosen and Gian Groen in Swellendam for the Bee Festival Anton Goosen and Gian Groen in Swellendam for the Bee Festival Schoone Oordt Country ...
Open chat
Hello! How may we help?
Powered by